CHURCH OF THE NAZARENE

GLS 2018

GLS word jaarliks aangebied deur Willowcreek Association as ‘n leierskap-ontwikkelingsprogram vir alle leiers (geestelik en in die sekulere bedryf), opkomende leiers, skool- en sondagskool personeel, werknemers en selfs skoliere.

Enige persoon kan baatvind by hierdie treffende sessies deur Bill Hybels en van die wêreld se top leiers.  Agape Gemeente is hierdie jaar weereens die GLS Gasheer in Rustenburg op Vrydag 19 en Saterdag 20 Oktober!

Dagboek hierdie datum en bespreek aanlyn op https://www.willowsaonline.co.za/