CHURCH OF THE NAZARENE

Kampusnuus

13
Sep

Spes Bona Uitreik!!!

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het tot hierdie uitreik. Dit was super spesiaal. Hou gerus hierdie blad dop vir getuienisse van ‘n paar wat hierby betrokke was…

13
Sep

Laat die Potte Prut 2018

Agapé Familie Kuierdag! Ons Leefgroepe bied ‘n heerlike potjiekos kuierdag aan op ‘Braaidag’-Maandag, 24 September! Al 3 kampusse (Buffelspoort, Rustenburg en Potch) word uitgenooi om deel te wees en saam […]

04
Sep

Hartklop 2018 – ‘n Reuse sukses!!

Hartklop 2018 was ‘n reuse sukses, en ‘n groot seen. Die motief vir Hartklop is om die “hartklop”  van Jesus met ons Buffelspoort / Mooinooi omgewing te deel, vanuit ons […]