CHURCH OF THE NAZARENE

Vrouebediening

ONS ROEPING

Ons dames ontmoet tweemaal per kwartaal vir heerlike sessies van kreatiwiteit, inspirasie, aanbidding, Woordbreek en bederf. Ons bied ook minstens een kamp per jaar aan, waar ons dames wegbreek om met fokus na spesiale sprekers te luister, kreatief en elegant gestimuleer, toegerus en bederf te word.

As sy praat is dit met wysheid, as sy leiding gee is dit met liefde.

SPREUKE 31:26

ONS BESTUURSPAN