CHURCH OF THE NAZARENE

Tronkbediening

ONS ROEPING

Raak betrokke!

Raak betrokke by ‘n georganiseerde span vrywiligers wat toegerus word om op ‘n 3 dae naweek-uitreik in Pretoria gevangenis te bedien. Jy kan ‘n voorbeeld wees van God se oorvloedige genade  en Sy onvoorwaardelike liefde aan die gemeenskap in die gevangenis.  Al wat jy nodig het is ‘n leerbare gees en ‘n diensbare hart en beleef transformasie in jou eie lewe.

Kontak die kerkkantoor by 014 537 2337 of susan@agape.za.org

Tree dan op as ligdraers in die werêld deur die woord van die lewe uit te dra.

FILIPPENSE 2:15-16

ONS BESTUURSPAN