CHURCH OF THE NAZARENE

Gemeenteleiding

ONS ROEPING

Toe Ds Dawie en Leonie de Koker in 1998 by ons aangesluit het, was ons ‘n klein sukkelende gemeente, met ‘n bywoning so min as 10 persone. Hulle was pas-afgestudeer, pasgetroud en oortuig dat die Here hulle in Rustenburg wou hê. Die gesin het gegroei met Dian se aankoms in 2003 en Elri in 2005. Sy passie vir gesonde groeiende gemeentes is aansteeklik en sy lewensmissie is:

Hoe wondelik klink die voetstappe van die wat die goeie boodskap bring.

ROMEINE 10:15

ONS BESTUURSPAN