CHURCH OF THE NAZARENE

Gasvryheid

ONS ROEPING

Ons bou daaraan om‘n kultuur van gasvryheid in die gemeente te vestig sodat ons mekaar met vrymoedigheid kan help om dissipels en dissipelmakers van ons Here Jesus Christus te wees.

Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees het sommige mense sonder dat hulle dit weet, engele as gaste gehuisves.

HEBREËRS 13:2

ONS DIENSWERKERS