CHURCH OF THE NAZARENE

Barmhartigheid

ONS ROEPING

Ons probeer sover moontlik Jesus se hande en voete in ons gemeenskap wees. Ons kan nie almal help nie, maar ons probeer soveel as moontlik help met kos, klere, meubels en watter behoeftes persone of gesinne ookal mag hê. Ons reik ook gereeld uit na Ouetehuise, plakkerskampe, Kinderhuise, Huise vir gestremdes, ens – maar ook skole en hospitale. Ons volg Jesus se voorbeeld, en bedien saam met fisiese voedsel, ook geestelike voedsel. Ons nooi persone om dmv skenkings aan ons nie-winsgewende maatskappy – “Agapé Helping Hands”, belasting-voordele te bekom.

Geseënd is die wat barmhartig is want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

MATTEUS 5:7

ONS BESTUURSPAN