CHURCH OF THE NAZARENE

slideshow

Nuut hier? .... Ons nooi u om by ons in te skakel!

Welkom by Buffelspoort Agapé!

Liefde vir God | Liefde vir Mense | Liefde vir die Lewe

Ons het op 29 Mei 2016 ons nuwe Buffelspoort Kampus geopen, sentraal geleë tussen Rustenburg en Mooinooi. Hierdie pragtige spinternuwe 250-sitplek klipkerk aan die voet van die Magaliesberg, word omring deur wild, bome en veld! ‘n Heerlike oase weg uit die stad.

Die woord “kampus” verwys na die feit dat ons 100% deel is van Agapé Gemeente in Cashan, maar in ‘n ander lokaal (kampus) ontmoet. Die beweegrede vir ‘n tweede kampus, is Agapé se hartklop om die Jesus-verskil ook in die Mooinooi-omgewing te maak. Meer kampusse word in die toekoms beplan, om ook ander areas rondom Rustenburg vir Jesus te bereik.

Erediens

23 Junie 2019 08:00

  • Dae
  • Ure
  • Minute
  • Sekondes

Kerk Aktiwiteite

Opkomende gebeure. Skakel gerus in!

Opkomende gebeure Sien Gebeure Agenda

Nuutste Preke Sien Preke Argief

Nuuswaardig

Spes Bona Uitreik!!!

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het tot hierdie uitreik. Dit was super spesiaal. Hou gerus […]

13 September 2018

Laat die Potte Prut 2018

Agapé Familie Kuierdag! Ons Leefgroepe bied ‘n heerlike potjiekos kuierdag aan op ‘Braaidag’-Maandag, 24 September! […]

13 September 2018

Hartklop 2018 – ‘n Reuse sukses!!

Hartklop 2018 was ‘n reuse sukses, en ‘n groot seen. Die motief vir Hartklop is […]

4 September 2018

Raak betrokke

Die sukses van 'n gemeente soos ons s'n hang grootliks af van die betrokkenheid van mense - soos jy! Raak betrokke by 'n bediening van jou keuse! Dit is lewensveranderend!